POPI-Wet – Module 1 Bewustheidsopleiding

POPI-Wet – Module 1 Bewustheidsopleiding

Huidige staat
Nie ingeskryf nie
Prys
Gratis
Begin

Waaroor gaan die POPI-wet? Wie is die rolspelers in die verwerking van data? Wat vereis die POPI-wet van werknemers wat data verwerk gedurende hul daaglikse aktiwiteite? Wat gebeur as die regulasies in die POPI-wet nie nagekom word nie?

Hierdie kursus voorsien die antwoorde op al hierdie vrae en meer.

Om toegang tot hierdie kursus te hê, moet jy aangeteken wees.

Login

Register

Don't have an account? Register One!

Teken aan

Registeer

Het u nie 'n rekening nie? Registeer!

Let wel die stelsel ondersteun nie Internet Explorer blaaier nie. Gebruik asseblief Google Chrome of Firefox blaaier.